image
image
image
image

Ons is geaffilieer by
AHI NASIONAAL


PricewaterhouseCoopers

Klik hier om die jongste inliging oor belastings van PWC af te laai.


KING lll

The third report on corporate governance in South Africa became necessary because of the new Companies Act no. 71 of 2008 (‘the Act’) and changes in international governance trends. This Report, referred to as King III, was compiled by the King Committee with the help of the King subcommittees.

Lees meer..


DEVELOPMENTS IN THE KING 3 REPORT ON CORPORATE GOVERNANCE AND THE COMPANIES ACT OF 2008
AHI
June 2009

Click here for more information


An Anti-corruption Information Guide for Foreign Investors to South Africa

Read more...


Background to the South African Charter of Ethical Business Practice

What is it?
An aspirational ‘Business Code of Ethics’ which could be applicable to the South African business community. It sets out what ethical business conduct means in the South African context.

Read more...

 




Meer oor ons...

AHI Bloemfontein het in 2007 tot stand gekom nadat 'n aantal besorgde sakepersone van Bloemfontein spontaan gesprek begin voer het om te besin oor die vraag of die sakesektor nie méér kan doen om die groei en vooruitgang van ons stad en streek se ekonomie te help bevorder nie. Tydens hierdie gesprekke het dit gou duidelik geword dat daar 'n sterk behoefte by baie sake-ondernemings met 'n eiesoortige sakekultuur in ons stad bestaan om gereeld met mekaar gedagtes te wissel oor sake van gemeenskaplike belang. Daar was 'n duidelike gevoel dat daar ruimte in ons stad is om, aanvullend tot die reeds bestaande sake-organisasies, 'n forum te hê waar sakemanne en vroue tuis en op hulle gemak sal voel en openlik en vrymoedig debat sal kan voer en gedagtes kan uitruil oor die nuwe uitdagings waarvoor hulle te staan gekom het. Uit hierdie inisiatiewe is AHI Bloemfontein op 6 Februarie 2007 gebore.

Die hoogste gesag in AHI Bloemfontein berus by die Algemene Jaarvergadering van al die lede. Tussen die AJV word die sake van die kamer bestuur deur 'n uitvoerende komitee, bygestaan deur 'n dagbestuur wat uit die vier ampsdraers van die Kamer bestaan.
 


Ampsdraers en Dagbestuur
Die voorsitter, ondervoorsitter, sekretaris en tesourier, vorm die dagbestuur van die sakekamer en is verantwoordelik vir die hantering van die sake van die dag wanneer die bestuur nie byeen is nie.
 

 

DAGBESTUUR


Rothea van Biljon
VOORSITTER
Lees meer

 



Dr André van den Berg
Onder Voorsitter
Lees meer



Louis Rossouw
Tesourier
Lees meer



Philip van der Berg
Sekretaris
Lees meer


Werner Landman
Werner Landman
Skakelbeampte


Die Bestuur

Die Bestuur bestaan uit die 4 ampsdraers en 'n aantal bykomende lede. Bestuurslede is verantwoordelik vir die portefeuljes waarop die sakekamer konsentreer. Die bestuur is by magte om een of meer gekoöpteerde of erelede te nooi om op die bestuur te dien vir ‘n spesifieke doel of tydperk, maar sodanige lede sal geen stemreg hê nie.
 
UITVOERENDE KOMITEE


Prof Basie Wessls
Ontwikkeling
Lees meer


Johan Hatting
Toerisme
Lees meer


Alna Retief
Lees meer


Bernadette v.d. Berg
Lees meer



Callie v.d. Merwe



Stoffel Meyer
Lees meer


Theoniel McDonald
Lees meer






Pieta Strauss






Jan Hamer







Bernie Davis



Rassie van Zyl
Lees meer


Gerhard van Graan


Jonathan Crowther
Hoof Uitvoerende Beampte
   

 



Kontak ons gerus indien u meer inligting verlang


 
image

 

 

image