Kontak Indien u enige navrae oor AHI Bloemfontein het of die dienste wat ons lewer, kan u ons gerus skakel of u kan die vorm hieronder voltooi en op "stuur" kliek en ons sal u so gou moontlik kontak. Ons sien daarna uit om van u te hoor.