AHI Bloemfontein is ‘n vrywillige organisasie sonder winsbejag. Die Kamer funksioneer onder die vaandel van die Afrikaanse Handelsinstituut en bedien sakelui van Bloemfontein, die hoofsentrum van die Mangaung Metropolitaanse Munisipale gebied wat Thaba'Nchu en Botshabelo insluit.
Dr André van den Berg
Voorsitter

Die hoogste gesag in AHI Bloemfontein berus by die Algemene Jaarvergadering van al die lede. Tussen die AJV word die sake van die kamer bestuur deur 'n uitvoerende komitee, bygestaan deur 'n dagbestuur wat uit die vier ampsdraers van die Kamer bestaan.

AHI Bloemfontein het in 2007 tot stand gekom nadat 'n aantal besorgde sakepersone van Bloemfontein spontaan gesprek begin voer het om te besin oor die vraag of die sakesektor nie méér kan doen om die groei en vooruitgang van ons stad en streek se ekonomie te help bevorder nie.
AHI BLOEMFONTEIN VOORSITTERSVERSLAG – 14 APRIL 2011
Rothea van Biljon
Dit is vir my ʼn voorreg om aan die einde van die vierde bestaansjaar van AHI Bloemfontein meegaande voorsittersverslag aan u voor te hou.Tydens die afgelope finansiële jaar het ons verskeie ledevergaderings aangebied. Ek lig enkele hoogtepunte uit:
ATISANG CATERING
Sharon Mohale
Phone:051 430 2585
Fax: 051 430 2004
Cell: 082 700 4879 or
076 622 5711
THE HEARTBEAT
Florein de Winnaar
Cell: 071 053 5019
Fax: 086 691 6486
www.theheartbeat.co.za
CARRUS INFORMATION TECHNOLOGY (PTY) LTD
Pieter Barnard
pieterb@carrus.co.za
TEXIVISION
Electronic Security Specialists
Wickus Carstens: 082 374 5084
Francis Grimbeek: 083 406 6355
ECO D Bloemfontein
Eric Fick 083 456 5804
REACH FOR A DREAM
Nadia Goodes
Reach for a Dream: Takbestuurder
Sel: 072 199 0558
Tel: 051-430 3823
South African Charter of Ethical Business Practice is an aspirational ‘Business Code of Ethics’ which could be applicable to the South African business community. It sets out what ethical business conduct means in the South African context.
Read more...
Ons bied ons lede geleenthede vir netwerkskepping met ander sakelui en met owerheidsinstansies op plaaslike en provinsiale vlak tydens gereelde ledevergaderings.
Ons doel is om relevante inligting wat die sakewêreld raak, te ontvang, te verwerk en onder sy lede te versprei deur middel van ‘n nuusbrief of enige ander werkswyse.
Ons bevorder nouer skakeling tussen owerhede, werkgewers en werknemers deur middel van konsultasie, gesprekvoering en skriftelike voorleggings waar nodig.