image
image
image
image



Aansoek om lidmaatskap...
Lidmaatskap van AHI Bloemfontein is oop vir alle besighede wat binne die gebied van die Mangaung Plaaslike Munisipaliteit sake bedryf.  Indien u belangstel in lidmaatskap moet u die vorm hieronder voltooi en op die "Stuur" skakel onder aan die vorm kliek. Lidmaatskapgeld betaalbaar deur gewone en korporatiewe lede word jaarliks deur die bestuur van die sakekamer vasgestel en is tans soos volg:

  • Individue: - R250 per jaar

  • Kleinsake: (2-10 personeel) - R350 per jaar

  • Kleinsake: (11 - 30 personeel) - R500 per jaar

  • Kleinsake: (31 - 80 personeel) - R800 per jaar

  • Medium 1: (81-150 personeel) - R1000 per jaar

  • Medium 2: (151-300 personeel) – R1500 per jaar

  • Groot : (301 en meer) - R3000 per jaar

Kontak ons gerus indien u meer inligting verlang.




image
image